Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kweekhuisgas
kweekhuisgas [boodskap #133844] Wo, 30 September 2020 16:04
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18985
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kweekhuisgas
Afbreking: kweek•huis•gas
Samestelling: kweekhuis + gas


Selfstandige naamwoord: kweekhuisgas
Meervoud: kweekhuisgasse

Betekenis:
• 'n Gas wat tot die kweekhuiseffek bydra.

Gebruik:
• Die vernaamste kweekhuisgasse in die Aarde se atmosfeer is waterdamp, koolstofdioksied, metaan, laggas en osoon.

Verwant:
• kweekhuiseffek

Vertaling:
Engels: greenhouse gas
Nederlands: broeikasgas

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: braaibrood
Volgende onderwerp: skooljuffrou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 09:09:57 MGT 2024