Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sleepwa
sleepwa [boodskap #133835] Wo, 30 September 2020 09:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18984
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Sleepwa.
'n Sleepwa.
sleepwa
Afbreking: sleep•wa
Samestelling: sleep + wa


Selfstandige naamwoord: sleepwa
Meervoud: sleepwaens
Verkleinwoord: sleepwaentjiea
Meervoud van verkleining: sleepwaentjies

Betekenis:
• 'n Wa wat agter 'n voertuit gehaak en gesleep word.

Gebruik:
• Pasop dat die sleepwa nie kantel of knipmes as jy terugstoot nie.

Vertaling:
Engels: trailer
Nederlands: sleepwa
Xhosa: inqwelo erhuqwayo

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: integriteit
Volgende onderwerp: voorarm
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 05:10:31 MGT 2024