Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » topverkoper
topverkoper [boodskap #133825] Di, 29 September 2020 14:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
topverkoper
Afbreking: top•ver•ko•per
Samestelling: top + verkoper


Selfstandige naamwoord: topverkoper
Meervoud: topverkopers
Verkleinwoord: topverkopertjie
Meervoud van verkleining: topverkopertjies

Betekenis:
• 'n Item wat in groot getalle verkoop (soos 'n boek of CD).
• Persoon wat die meeste items verkoop.

Gebruik:
• Dalene Matthee se boek, ''Kringe in 'n bos'', was 'n topverkoper.
• Pietn is as die topverkoper van die jaar aangewys.

Vertaling:
Engels: best-seller
Nederlands: bestseller

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: motorhuis
Volgende onderwerp: katalisator
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 22:46:48 MGT 2024