Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » motorhuis
motorhuis [boodskap #133824] Di, 29 September 2020 13:49
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18987
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Dubbele motorhuis.
'n Dubbele motorhuis.
motorhuis
Afbreking: mo•tor•huis
Samestelling: motor + huis


Selfstandige naamwoord: motorhuis
Meervoud: motorhuise
Verkleinwoord: motorhuisie
Meervoud van verkleining: motorhuisies

Betekenis:
• Gebou waarin 'n voertuig toegesluit kan word.

Gebruik:
• Ek is op soek na 'n huis met 'n dubbele motorhuis.

Sinoniem:
• garage

Afgelei:
• motorhuisdeur

Afkorting:
• dubb.mh.

Vertaling:
Engels: garage
Nederlands: garage

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kragbank
Volgende onderwerp: topverkoper
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 14:40:32 MGT 2024