Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » siekehuis
siekehuis [boodskap #133817] Di, 29 September 2020 06:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18987
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
siekehuis
Afbreking: sie•ke•huis
Samestelling: siek + -e- + huis
Uitspraak: /ˈsi.kəˌɦœi̯s/


Selfstandige naamwoord: siekehuis
Meervoud: siekehuise

Betekenis:
• Inrigting waar siek mense behandel word.

Gebruik:
• Moet ons nie maar die siekehuis se nooddiens bel nie?

Sinoniem:
• hospitaal

Vertaling:
Engels: hospital, medical care facility
Nederlands: ziekenhuis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: saamstel
Volgende onderwerp: versuim
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 12:24:10 MGT 2024