Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » swakpunt
swakpunt [boodskap #133812] Ma, 28 September 2020 16:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
swakpunt
Afbreking: swak•punt
Samestelling: swak + punt


Selfstandige naamwoord: swakpunt
Meervoud: swakpunte
Verkleinwoord: swakpuntjie
Meervoud van verkleining: swakpuntjies

Betekenis:
• Iets waarmee iemand nie mee goed is nie.

Gebruik:
• Haar gebrek aan diplomasie is sekerlik haar grootste swakpunt.

Antoniem:
• sterkpunt

Vertaling:
Engels: weakness
Nederlands: zwakheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sterkpunt
Volgende onderwerp: fenomeen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 20:48:27 MGT 2024