Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spasie
spasie [boodskap #133802] Ma, 28 September 2020 13:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
spasie
Afbreking: spa•sie


Selfstandige naamwoord: spasie
Meervoud: spasies
Verkleinwoord: spasietjie
Meervoud van verkleining: spasietjies

Betekenis:
• 'n Leë ruimte.
• (tipografie) Die tussenruimte tussen woorde of simbole.

Gebruik:
• Die kamer het nog baie spasie vir 'n ekstra bed.
• Los 'n oop spasie na die dubbelpunt.

Afgelei:
• spasiebalk

Verwant:
• spasieer

Vertaling:
Engels: space, room, opening
Nederlands: spatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opstelling
Volgende onderwerp: aspek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 21:10:25 MGT 2024