Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opstelling
opstelling [boodskap #133801] Ma, 28 September 2020 13:15
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18984
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
opstelling
Afbreking: op•stel•ling


Selfstandige naamwoord: opstelling
Meervoud: opstellings
Verkleinwoord: opstellinkie
Meervoud van verkleining: opstellinkies

Betekenis:
• Die wyse waarop iets opgestel word of reeds opgestel is.

Gebruik:
• Konsultante het 'n belangrike rol gespeel in die opstelling van die verslag.

Sinoniem:
• formasie

Vertaling:
Engels: setup, configuration, composition
Nederlands: opstelling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bondig
Volgende onderwerp: spasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 08:10:54 MGT 2024