Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stingel
stingel [boodskap #133784] So, 27 September 2020 07:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18987
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Afgesnyde stingels.
Afgesnyde stingels.
stingel
Afbreking: stin•gel


Selfstandige naamwoord: stingel
Meervoud: stingels
Verkleinwoord: stingeltjie
Meervoud van verkleining: stingeltjies

Betekenis:
• Langgerekte en stewige orgaan van 'n vaatplant wat water en voedingstowwe van die wortels na die blare vervoer.

Gebruik:
• Sy die stingel aan die onderkant af, stroop die blare en verwyder die boonste deel.

Vertaling:
Engels: stem, stalk
Nederlands: stengel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: inbreek
Volgende onderwerp: uitslag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 11:29:14 MGT 2024