Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » inbreek
inbreek [boodskap #133783] So, 27 September 2020 07:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18974
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
inbreek
Afbreking: in•breek
Samestelling: in + breek


Werkwoord: breek in, inbreek
Verlede tyd: het ingebreek

Betekenis:
• Met geweld toegang verkry.

Gebruik:
• Die dief se voertuig is gesteel toe hy by 'n winkel oorkant die straat wou inbreek.

Verwant:
• inbreker
• inbraak

Vertaling:
Engels: to break in, burglarize
Nederlands: inbreken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: inbraak
Volgende onderwerp: stingel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 21:20:49 MGT 2024