Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » inbraak
inbraak [boodskap #133782] So, 27 September 2020 07:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18974
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
inbraak
Afbreking: in•braak


Selfstandige naamwoord: inbraak
Meervoud: inbrake
Verkleinwoord: inbrakie
Meervoud van verkleining: inbrakies

Betekenis:
• Die daad van inbreek; onbehoorlik toegang verkry.

Gebruik:
• Al die honde is voor die inbraak vergiftig.

Afgelei:
• inbraakalarm
• inbraakassuransie
• inbraakgereedskap
• inbraaksaak
• inbraakskade
• inbraakversekering

Verwant:
• inbreker
• inbreek

Hiponiem:
• rekenaarinbraak

Vertaling:
Engels: break-in, burglary, housebreaking
Nederlands: inbraak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hiasint
Volgende onderwerp: inbreek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 00:43:46 MGT 2024