Radiospeler
 
Supertaal
Waarin ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Taal » Woordeboek » struif
struif [boodskap #133768] Sa, 26 September 2020 18:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 8522
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 0
Senior Lid
struif
Afbreking: struif


Selfstandige naamwoord: struif
Meervoud: struiwe

Betekenis:
• (ongewoon) Die vloeibare inhoud van 'n eier, of produk daarvan vervaardig, soos pannekoek, omelet of roereier.

Gebruik:
• Ons eet vanmiddag struif.

Sinoniem:
• eierpannekoek

Afgelei:
• eierstruif
• koekstruif

Vertaling:
Engels: omelet, omelette
Nederlands: struif

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kopoopskieter
Volgende onderwerp: koekstruif
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Okt 30 13:32:01 UTC 2020