Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skuimspoor
skuimspoor [boodskap #133763] Sa, 26 September 2020 12:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18883
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Skuimspoor agter 'n skip.
Skuimspoor agter 'n skip.
skuimspoor
Afbreking: skuim•spoor
Samestelling: skuim + spoor


Selfstandige naamwoord: skuimspoor
Meervoud: skuimspore
Verkleinwoord: skuimspoortjie
Meervoud van verkleining: skuimspoortjies

Betekenis:
• 'n Spoor van turbulente, skuimende water agter 'n skip.

Gebruik:
• 'n Boot klief deur die water met 'n lang skuimspoor agterna.

Sinoniem:
• kielsog
• kielwater
• slagwater

Vertaling:
Engels: wake
Nederlands: kielzog

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hamburger
Volgende onderwerp: skuim
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 01 21:53:59 MGT 2024