Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verlate
verlate [boodskap #133727] Do, 24 September 2020 19:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verlate
Afbreking: ver•la•te


Byvoeglike naamwoord: verlate
Vergrotende trap: meer verlate, verlatener
Oortreffende trap: mees verlate, verlatenste
Attributief: verlate

Betekenis:
• Sonder mense in die nabyheid; eensaam en alleen; onbewoon.

Gebruik:
• Die bare waai troosteloos oor die verlate spookdorp se strate.

Afgelei:
• verlatenheid

Vertaling:
Engels: desolate, abandoned
Nederlands: verlate

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: minnaar
Volgende onderwerp: peetoom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 22:17:01 MGT 2024