Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verrek
verrek [boodskap #133718] Do, 24 September 2020 17:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18984
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verrek
Afbreking: ver•rek


Werkwoord: verrek
Verlede tyd: het verrek

Betekenis:
• Te ver rek; uit mekaar trek.

Gebruik:
• Hy het 'n spier op die atletiekbaan verrek.
• Sy het haar nek behoorlik verrek om te sien wat aangaan.

Afgelei:
• verrekking

Vertaling:
Engels: to overstretch, strain, wrench, sprain
Nederlands: verrekken

Nota:
• Word ook byvoeglik gebruik: verrek - verrekte.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dweep
Volgende onderwerp: woeker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 01:18:29 MGT 2024