Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bevoordeel
bevoordeel [boodskap #133714] Do, 24 September 2020 12:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bevoordeel
Afbreking: be•voor•deel


Werkwoord: bevoordeel
Verlede tyd: het bevoordeel

Betekenis:
• Iets of iemand voordeel of guns bring.

Gebruik:
• Sal jy iemand benadeel om 'n ander te bevoordeel?

Antoniem:
• benadeel

Afgelei:
• bevoordeelde
• bevoordeling

Vertaling:
Engels: to benefit, favour
Nederlands: bevoordelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: benadeel
Volgende onderwerp: elektrolise
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 23:15:22 MGT 2024