Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Kazaa.
Kazaa. [boodskap #1641] Di, 29 Julie 2003 20:13 na volgende boodskap
OKW  is tans af-lyn  OKW
Boodskappe: 21
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Junior Lid
Hoe gewild is Kazaa? Wie hier gebruik die program?

Wonder maar net.
Re: Kazaa. [boodskap #1651 is 'n antwoord op boodskap #1641] Di, 29 Julie 2003 20:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 29 Jul 2003 22:13:34 +0200, "Andries" wrote:
> Hoe gewild is Kazaa? Wie hier gebruik die program?
>
> Wonder maar net.
>

Ek, Andries. Gereeld soos in byna elke aand.
Moet nie Kazaa gebruik nie maar gebruik die light version.
Die verskil is dat dit sonder advertensies is.
Tobie het ook iets daaroor gevra etlike weke gelede
wat ek nooit beantwoord het nie, want ons het nie op
die tema voortgeborduur nie.

DD
Re: Kazaa. [boodskap #1656 is 'n antwoord op boodskap #1651] Di, 29 Julie 2003 20:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:e1mdivccl4683l35ijjirnbi1qsbuhaqnq@4ax.com...
> Ek, Andries. Gereeld soos in byna elke aand.
> Moet nie Kazaa gebruik nie maar gebruik die light version.
> Die verskil is dat dit sonder advertensies is.
> Tobie het ook iets daaroor gevra etlike weke gelede
> wat ek nooit beantwoord het nie, want ons het nie op
> die tema voortgeborduur nie.
>
> DD

Maar ons borduur dan op alles voort? Hoe het dit ons ontglip?

Lorinda
Re: Kazaa. [boodskap #1657 is 'n antwoord op boodskap #1651] Di, 29 Julie 2003 20:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
OKW  is tans af-lyn  OKW
Boodskappe: 21
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Junior Lid
"DD" skryf in boodskap news:e1mdivccl4683l35ijjirnbi1qsbuhaqnq@4ax.com...
> On Tue, 29 Jul 2003 22:13:34 +0200, "Andries"
> wrote:
>
>> Hoe gewild is Kazaa? Wie hier gebruik die program?
>>
>> Wonder maar net.
>>
>
> Ek, Andries. Gereeld soos in byna elke aand.
> Moet nie Kazaa gebruik nie maar gebruik die light version.
> Die verskil is dat dit sonder advertensies is.
> Tobie het ook iets daaroor gevra etlike weke gelede
> wat ek nooit beantwoord het nie, want ons het nie op
> die tema voortgeborduur nie.
>
> DD
>
Re: Kazaa. [boodskap #1659 is 'n antwoord op boodskap #1651] Di, 29 Julie 2003 20:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
OKW  is tans af-lyn  OKW
Boodskappe: 21
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Junior Lid
"DD" skryf in boodskap news:e1mdivccl4683l35ijjirnbi1qsbuhaqnq@4ax.com...
> On Tue, 29 Jul 2003 22:13:34 +0200, "Andries"
> wrote:
>
>> Hoe gewild is Kazaa? Wie hier gebruik die program?
>>
>> Wonder maar net.
>>
>
> Ek, Andries. Gereeld soos in byna elke aand.
> Moet nie Kazaa gebruik nie maar gebruik die light version.
> Die verskil is dat dit sonder advertensies is.
> Tobie het ook iets daaroor gevra etlike weke gelede
> wat ek nooit beantwoord het nie, want ons het nie op
> die tema voortgeborduur nie.
>
> DD

Voortgeborduur nie...mmmmm......ja.

Ek gebruik dit ook elke aand. Ook die Lite weergawe.
Ek haat pop-ups
Re: Kazaa. [boodskap #1665 is 'n antwoord op boodskap #1659] Di, 29 Julie 2003 21:02 Na vorige boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 29 Jul 2003 22:41:33 +0200, "Andries" wrote:
>
> "DD" skryf in boodskap news:e1mdivccl4683l35ijjirnbi1qsbuhaqnq@4ax.com...
>> On Tue, 29 Jul 2003 22:13:34 +0200, "Andries"
>> wrote:
>>
>>> Hoe gewild is Kazaa? Wie hier gebruik die program?
>>>
>>> Wonder maar net.
>>>
>>
>> Ek, Andries. Gereeld soos in byna elke aand.
>> Moet nie Kazaa gebruik nie maar gebruik die light version.
>> Die verskil is dat dit sonder advertensies is.
>> Tobie het ook iets daaroor gevra etlike weke gelede
>> wat ek nooit beantwoord het nie, want ons het nie op
>> die tema voortgeborduur nie.
>>
>> DD
>
> Voortgeborduur nie...mmmmm......ja.
>
> Ek gebruik dit ook elke aand. ook die Lite weergawe..
> Ek haat pop-ups
>

Nou waarom het jy gevra? Dan weet jy mos hoe goed dit is.
Let wel, ek het meer as een virus vanaf Kazaa (lite) gedowload.

DD
Vorige onderwerp: screenshot ver1.1
Volgende onderwerp: Linux nuus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 17:01:44 MGT 2024