Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » elektromagneet
elektromagneet [boodskap #133667] Ma, 21 September 2020 09:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Elektromagneet wat skrootmetaal optel.
'n Elektromagneet wat skrootmetaal optel.
elektromagneet
Afbreking: e•lek•tro•mag•neet
Samestelling: elektro- + magneet


Selfstandige naamwoord: elektromagneet
Meervoud: elektromagnete
Verkleinwoord: elektromagneetjie
Meervoud van verkleining: elektromagneetjie

Betekenis:
• 'n Apparaat wat 'n magneet word wanneer elektriese stroom daardeur vloei.

Gebruik:
• 'n Opgewende spoel van geleidende draad word 'n elektromagneet wanneer die stroom aangeskakel word.

Afgelei:
• elektromagneties
• elektromagnetisme

Vertaling:
Engels: electromagnet
Nederlands: elektromagneet

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skietkatoen
Volgende onderwerp: komponent
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 06:36:28 MGT 2024