Zambezihaai [boodskap #133647] |
So, 20 September 2020 08:02 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Zambezihaai
Afbreking: Zam•be•zi•haai
Samestelling: Zambezi + haai
Selfstandige naamwoord: Zambezihaai
Meervoud: Zambezihaaie
Verkleinwoord: Zambezihaaitjie
Meervoud van verkleining: Zambezihaaitjies
Betekenis:
• 'n Haai wat in warm kuswater en in verskeie riviere (soos die monding van die Zambezirivier) aangetref word, Carcharhinus leucas.
Gebruik:
• Die Zambezihaai is aggressief en val soms mense aan.
Sinoniem:
• Zambezirivierhaai
Vertaling:
Engels: bull shark, Zambezi shark
Nederlands: stierhaai, Atlantische grondhaai
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|