Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onwaarskynlik
onwaarskynlik [boodskap #133645] So, 20 September 2020 07:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onwaarskynlik
Afbreking: on•waar•skyn•lik


Byvoeglike naamwoord: onwaarskynlik
Vergrotende trap: onwaarskynliker
Oortreffende trap: onwaarskynlikste
Attributief: onwaarskynlike

Betekenis:
• Wat 'n klein kans het om waar te word of te gebeur.

Gebruik:
• Ekonome meen dit is hoogs onwaarskynlik dat die belastingkoers verlaag sal word.

Sinoniem:
• betwyfelbaar
• ondenkbaar
• vergesog

Antoniem:
• waarskynlik

Afgelei:
• onwaarskynlikheid

Vertaling:
Engels: improbable, unlikely
Nederlands: onwaarschijnlijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skootrekenaar
Volgende onderwerp: geneesmiddel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 06:38:22 MGT 2024