Betekenis:
• 'n Rekenaar wat maklik rondgedra en vinnig op die skoot oopgeslaan kan word om daarop te werk.
Gebruik:
• 'n Skootrekenaar het basies dieselfde komponente as 'n persoonlike rekenaar, maar is afgeskaal om dit kleiner en meer energiedoeltreffend te maak.
Vertaling:
Engels: laptop, portable computer with a clamshell design
Nederlands: skootrekenaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.