programmatuur [boodskap #133643] |
So, 20 September 2020 07:03 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
programmatuur
Afbreking: pro•gram•ma•tuur
Selfstandige naamwoord: programmatuur
Meervoud: –
Betekenis:
• Programme wat deur 'n rekenaar uitgevoer word om 'n nuttige taak te verrig.
Gebruik:
• Sy ontwikkel 'n belangstelling in programmatuur en skryf programme en ontwerp webtuistes in haar vrye tyd.
Sinoniem:
• sagteware
Antoniem:
• apparatuur
Vertaling:
Engels: software
Nederlands: programmatuur
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|