ruimtevaarder [boodskap #133642] |
So, 20 September 2020 07:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ruimtevaarder
Afbreking: ruim•te•vaar•der
Samestelling: ruimte + vaarder
Selfstandige naamwoord: ruimtevaarder
Meervoud: ruimtevaarders
Verkleinwoord: ruimtevaardertjie
Meervoud van verkleining: ruimtevaardertjies
Betekenis:
• Iemand wat hom buite die dampkring van die aarde begeef.
Gebruik:
• In die Verenigde State word persone wat hoër as 50 myl (80 kilometer) bo die aarde reis as 'n ruimtevaarder geklassifiseer.
Sinoniem:
• ruimteman
• ruimtereisiger
Vertaling:
Engels: astronaut, cosmonaut, spacefarer, spaceman
Nederlands: ruimtevaarder
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|