sito-sito [boodskap #133640] |
So, 20 September 2020 06:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sito-sito
Afbreking: si•to-si•to
Bywoord: sito-sito
Betekenis:
• Met groot spoed; in 'n oogwenk.
Gebruik:
• Ons moet die werk sito-sito klaarmaak.
Sinoniem:
• gou-gou
Vertaling:
Engels: quickly, hurriedly
Nederlands: vlug, gauw, snel
Nota:
• 'n Goeie voorbeeld van reduplikasie (verdubbeling van letters of woorde om nuwe woorde te vorm).
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|