Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sito
sito [boodskap #133639] So, 20 September 2020 06:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sito
Afbreking: si•to


Bywoord: sito

Betekenis:
• Met groot spoed.

Gebruik:
• Ons moet die werk sito klaarmaak.

Sinoniem:
• gou
• snel
• vinnig
• vlugtig

Afgelei:
• sito-sito

Vertaling:
Engels: quickly, hurriedly
Nederlands: vlug, gauw, snel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: witrenoster
Volgende onderwerp: sito-sito
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 06:31:15 MGT 2024