witrenoster [boodskap #133638] |
So, 20 September 2020 06:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
witrenoster
Afbreking: wit•re•nos•ter
Samestelling: wit + renoster
Uitspraak: /ˈvətrəˌnostər/
Selfstandige naamwoord: witrenoster
Meervoud: witrenosters
Verkleinwoord: witrenostertjie
Meervoud van verkleining: witrenostertjies
Betekenis:
• Neushoringdier met 'n vaalwit vel en 'n breë, reguit bolip, Ceratotherium simum.
Gebruik:
• Die swartrenoster is 'n blaarvreter, terwyl die witrenoster gras vreet en 'n wyer, vierkantige bolip het.
Vertaling:
Engels: white rhinoceros, square-lipped rhinoceros
Nederlands: wit neushoorn, breedlipneushoorn
Venda: tshugulu
Xhosa: umkhombe
Zoeloe: umkhombe, umduzu, inkulumane
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|