Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » swartrenoster
swartrenoster [boodskap #133637] So, 20 September 2020 06:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Swartrenoster.
'n Swartrenoster.
swartrenoster
Afbreking: swart•re•nos•ter
Samestelling: swart + renoster
Uitspraak: /ˈsvɑrtrəˌnostər/, /ˈsʋɑrtrəˌnostər/


Selfstandige naamwoord: swartrenoster
Meervoud: swartrenosters
Verkleinwoord: swartrenostertjie
Meervoud van verkleining: swartrenostertjies

Betekenis:
• Neushoringdier met 'n gryserige ligbruin vel en 'n oorhangende boonste gryplip, Diceros bicornis.

Gebruik:
• Die swartrenoster is 'n blaarvreter, terwyl die witrenoster gras vreet en 'n wyer, vierkantige bolip het.

Vertaling:
Engels: black rhinoceros, prehensile-lipped rhinoceros
Nederlands: zwart neushoorn, puntlipneushoorn
Venda: thema
Zoeloe: ubhejane

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: blouwildebees
Volgende onderwerp: witrenoster
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 06:36:37 MGT 2024