welvaart [boodskap #133631] |
Sa, 19 September 2020 16:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
welvaart
Afbreking: wel•vaart
Selfstandige naamwoord: welvaart
Meervoud: –
Betekenis:
• Die mate waarin behoeftes met die beskikbare middele bevredig word.
Gebruik:
• Vrede en ekonomiese welvaart het die kuns en kultuur in Parys laat floreer.
Sinoniem:
• rykdom
• voorspoed
Antoniem:
• armoede
• teenspoed
• teëspoed
Afgelei:
• welvaartskepping
• welvaartstaat
Vertaling:
Engels: prosperity, welfare
Nederlands: welvaart
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|