aanbieder [boodskap #133626] |
Sa, 19 September 2020 15:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aanbieder
Afbreking: aan•bie•der
Selfstandige naamwoord: aanbieder
Meervoud: aanbieders
Verkleinwoord: aanbiedertjie
Meervoud van verkleining: aanbiedertjies
Betekenis:
• Iemand wat 'n aanbieding lewer of programme op radio of televisie aanbied.
• Persoon of organisasie wat goedere en dienste verskaf of beskikbaar stel; verskaffer.
Gebruik:
• Die aanbieder van vanaand se program is siek, kan jy vir hom instaan?
• Jy kan tussen die verskillende internetaanbieders kies.
Antoniem:
• aanbiedster (vroulik)
Hiponiem:
• joernaalaanbieder
• nuusaanbieder
• radio-aanbieder
• TV-aanbieder
Vertaling:
Engels: presenter; provider, supplier, dealer, offerer
Nederlands: presentator; aanbieder
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|