aanbeveel [boodskap #133625] |
Sa, 19 September 2020 15:27 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aanbeveel
Afbreking: aan•be•veel
Uitspraak: /ˈɑːmbəfiə̯ɫ/
Werkwoord: beveel aan, aanbeveel
Verlede tyd: het aanbeveel
Betekenis:
• Jou gunstige oor iets of iemand uitspreek.
Gebruik:
• Ek kan die nagereg aanbeveel.
Sinoniem:
• aanraai
• aanprys
• voorstel
Antoniem:
• afkeur
Afgelei:
• aanbevole
Vertaling:
Engels: to recommend
Nederlands: aanbevelen
Nota:
• Oorganklike werkwoord.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|