Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » korrosie
korrosie [boodskap #133612] Sa, 19 September 2020 07:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18890
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Geroeste metaal.
Geroeste metaal.
korrosie
Afbreking: kor•ro•sie


Selfstandige naamwoord: korrosie
Meervoud:

Betekenis:
• Verwering deur roes. Die chemiese aantasting van metale soos die omgewing daarop inwerk.

Gebruik:
• Die koste van korrosie beloop astronomiese bedrae en kan lei tot die onderbreking van produksie, besoedeling van die omgewing, skade aan toerusting, beserings of selfs lewensverlies.

Afgelei:
• korrosiebestand
• korrosietempo
• korrosievry
• korrosiewerend

Verwant:
• korrodeer

Vertaling:
Engels: corrosion
Nederlands: corrosie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitgedos
Volgende onderwerp: torpedo
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 11:49:57 MGT 2024