uitgedos [boodskap #133611] |
Sa, 19 September 2020 07:13 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
uitgedos
Afbreking: uit•ge•dos
Byvoeglike naamwoord: uitgedos
Attributief: uitgedoste
Betekenis:
• Netjies en stylvol geklee.
Gebruik:
• Die vrou was uitgedos in pers en helderrooi klere en opgetooi met goud, edelstene en pêrels. [Openbaring 17:4]
Sinoniem:
• geklee
• uitgevat
Vertaling:
Engels: dressed
Nederlands: uitgedost
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|