kwark [boodskap #133589] |
Do, 17 September 2020 11:35 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kwark
Afbreking: kwark
Selfstandige naamwoord: kwark
Meervoud: kwarke, kwarks
Betekenis:
• 'n Elementêre deeltjie waaruit protone en neutrone onder meer bestaan.
Gebruik:
• Die bestaan van kwarke is in 1964 voorspel deur die fisikus Murray Gell-Mann, waarvoor hy in 1969 die Nobelprys ontvang het.
Hiponiem:
• af-kwark
• bo-kwark
• onder-kwark
• op-kwark
• sjarme-kwark
• vreemd-kwark
Verwant:
• gluon
• hadron
• proton
• neutron
Vertaling:
Engels: quark
Nederlands: quark
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|