Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » emalje
emalje [boodskap #133586] Do, 17 September 2020 09:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18888
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Ysterpot wat met emalje bedek is.
'n Ysterpot wat met emalje bedek is.
emalje
Afbreking: e•mal•je


Selfstandige naamwoord: emalje
Meervoud: emaljes

Betekenis:
• 'n Dun, gasagtige deklaag ter beskerming van voorwerpe van metaal of keramiek.

Gebruik:
• Die bad se emalje het beter dae gesien.

Wisselvorm:
• enemmel

Sinoniem:
• smeltglas
• verglaassel

Afgelei:
• emaljeer
• emaljekastrol
• emaljeverf
• emaljeware

Verwant:
• brandverf
• glasuur

Vertaling:
Engels: enamel
Nederlands: email, enamel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beterweterig
Volgende onderwerp: spiraal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 10:06:14 MGT 2024