Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » legioen
legioen [boodskap #133580] Wo, 16 September 2020 16:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18888
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
legioen
Afbreking: le•gi•oen


Selfstandige naamwoord: legioen
Meervoud: legioene
Verkleinwoord: legioentjie
Meervoud van verkleining: legioentjies

Betekenis:
• 'n Eenheid van Romeinse voetsoldate, eers 3000, later 6000 en meer man sterk; leërskare.
• 'n Groot skare mense of engele; menigte.

Gebruik:
• In die strokiesprent is Asterix 'n soldaat in die legioen.
• As Seun van die mens sou Hy 'n legioen engele kon opkommandeer om Hom te verlos. [Matteus 26:53]

Afgelei:
• legioensiekte
• legioensoldaat

Vertaling:
Engels: legion
Nederlands: legioen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kragkos
Volgende onderwerp: militêr
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 03:52:44 MGT 2024