Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hologram
hologram [boodskap #133539] Ma, 14 September 2020 18:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Twee foto's van 'n hologram vanuit verskillende hoeke.
Twee foto's van 'n hologram vanuit verskillende hoeke.
hologram
Afbreking: ho•lo•gram


Selfstandige naamwoord: hologram
Meervoud: hologramme

Betekenis:
• 'n Driedimensionele beeld van 'n objek.

Gebruik:
• Die eerste hologram is in 1964 geskep ná die uitvinding van die laser, die eerste koherente ligbron, in 1960.

Verwant:
• holograaf
• holografie
• holografies

Vertaling:
Engels: hologram
Nederlands: hologram

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitsluitlik
Volgende onderwerp: merkwaardig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 22:18:59 MGT 2024