Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » visum
visum [boodskap #133535] Ma, 14 September 2020 12:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
visum
Afbreking: vi•sum


Selfstandige naamwoord: visum
Meervoud: visa, visums
Verkleinwoord: visumpie
Meervoud van verkleining: visumpies

Betekenis:
• Amptelike toestemming om 'n land binne te gaan en vir 'n tyd daar oor te bly.

Gebruik:
• Maak vroegtydig 'n afspraak vir jou visum by die betrokke land se konulaat.

Afgelei:
• besoekersvisum
• werksvisum
• visumfoto
• visumaansoek
• visumvry

Verwant:
• paspoort

Vertaling:
Engels: visa
Nederlands: visum

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: treinwa
Volgende onderwerp: internetkafee
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 21:14:29 MGT 2024