Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » treinwa
treinwa [boodskap #133534] Ma, 14 September 2020 09:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
treinwa
Afbreking: trein•wa
Samestelling: trein + wa


Selfstandige naamwoord: treinwa
Meervoud: treinwaens
Verkleinwoord: treinwaentjie
Meervoud van verkleining: treinwaentjies

Betekenis:
• Die wa/trok/koets van 'n trein; spoorwegwa.

Gebruik:
• 'n Treinwa word aan die lokomotiek of aan een van die ander waens gehaak.

Hiponiem:
• goederewa
• passasierswa

Vertaling:
Engels: railway carriage
Nederlands: treinwagon

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skitter
Volgende onderwerp: visum
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 20:33:22 MGT 2024