kiel [boodskap #133532] |
So, 13 September 2020 20:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 18916 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kiel
Afbreking: kiel
Selfstandige naamwoord: kiel
Meervoud: kiele
Betekenis:
• Die heel onderste, laagste deel van 'n skip.
Gebruik:
• 'n Seilskip se kiel steek dikwels diep in die water in.
Afgelei:
• kielboot
• kielhaal
• kielsog
• kielspoor
• kielwater
Vertaling:
Engels: keel
Nederlands: kiel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|