oossuidoos [boodskap #133525] |
So, 13 September 2020 15:56 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oossuidoos
Afbreking: oos•suid•oos
Samestelling: oos + suidoos
Bywoord: oossuidoos
Betekenis:
• Rigting tussen oos en suidoos.
Gebruik:
• Ons vaar nou oossuidoos.
Antoniem:
• wesnoordwes
Verwant:
• oossuidooste
• oossuidoostelik
Afkorting:
• OSO
Vertaling:
Engels: east-southeast
Nederlands: oostzuidoost
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|