noordnoordwes [boodskap #133521] |
So, 13 September 2020 15:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
noordnoordwes
Afbreking: noord•noord•wes
Samestelling: noord + noordwes
Bywoord: noordnoordwes
Betekenis:
• Rigting tussen noord en noordwes.
Gebruik:
• Ons vaar nou noordnoordwes.
Antoniem:
• suidsuidoos
Verwant:
• noordnoordweste
• noordnoordwestelik
Afkorting:
• NNW
Vertaling:
Engels: north-northwest
Nederlands: noordnoordwest
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|