suidsuidwes [boodskap #133519] |
So, 13 September 2020 15:22 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
suidsuidwes
Afbreking: suid•suid•wes
Samestelling: suid + suidwes
Bywoord: suidsuidwes
Betekenis:
• Rigting tussen suid en suidwes.
Gebruik:
• Ons vaar nou suidsuidwes.
Antoniem:
• noordnoordoos
Verwant:
• suidsuidweste
• suidsuidwestelik
Afkorting:
• SSW
Vertaling:
Engels: south-southwest
Nederlands: zuidzuidwest
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|