suidsuidoos [boodskap #133518] |
So, 13 September 2020 15:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
suidsuidoos
Afbreking: suid•suid•oos
Samestelling: suid + suidoos
Bywoord: suidsuidoos
Betekenis:
• Rigting tussen suid en suidoos.
Gebruik:
• Ons vaar nou suidsuidoos.
Antoniem:
• noordnoordwes
Verwant:
• suidsuidooste
• suidsuidoostelik
Afkorting:
• SSO
Vertaling:
Engels: south-southeast
Nederlands: zuidzuidoost
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|