Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » smeermiddel
smeermiddel [boodskap #133515] So, 13 September 2020 14:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
smeermiddel
Afbreking: smeer•mid•del
Samestelling: smeer + middel


Selfstandige naamwoord: smeermiddel
Meervoud: smeermiddels
Verkleinwoord: smeermiddeltjie
Meervoud van verkleining: smeermiddeltjies

Betekenis:
• 'n Olieagtige stof wat keer dat iets vassit of die wrywing tussen bewegende dele verminder.

Gebruik:
• Motorolie word as smeermiddel in binnebrandenjins gebruik.

Hiponiem:
• vormsmeermiddel

Vertaling:
Engels: lubricant
Nederlands: smeermiddel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vormsmeermiddel
Volgende onderwerp: sterrekunde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 08:30:16 MGT 2024