Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lugvaartmaatskappy
lugvaartmaatskappy [boodskap #133513] So, 13 September 2020 14:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
lugvaartmaatskappy
Afbreking: lug•vaart•maat•skap•py
Samestelling: lugvaart + maatskappy
Uitspraak: /ˈlœχfɑːrtmɑːtskɑˌpəɪ̯̯/


Selfstandige naamwoord: lugvaartmaatskappy
Meervoud: lugvaartmaatskappye
Verkleinwoord: lugvaartmaatskappytjie
Meervoud van verkleining: lugvaartmaatskappytjies

Betekenis:
• 'n Maatskappy wat mense en goedere per vliegtuig vervoer.

Gebruik:
• KLM is Nederland se grootste lugvaartmaatskappy en die oudste lugvaartmaatskappy ter wêreld.

Sinoniem:
• lugredery

Vertaling:
Engels: aviation company, airline company, airline
Nederlands: luchtvaartmaatschappij
Xhosa: ikhampani yeendlela zomoya

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: koolstofdioksied
Volgende onderwerp: vormsmeermiddel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 08:30:31 MGT 2024