Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » knieg
knieg [boodskap #133511] So, 13 September 2020 09:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Knieg.
'n Knieg.
knieg
Afbreking: knieg


Selfstandige naamwoord: knie, knieg
Meervoud: knieë
Verkleinwoord: kniegie
Meervoud van verkleining: kniegies

Betekenis:
• Die gewrig wat die onder- met die bobeen verbind.

Gebruik:
• Indien jy jou knieg beseer het, sal fisioterapie help om die pyn te verlig en soveel moontlik beweging terug te kry.

Wisselvorm:
• knie

Vertaling:
Engels: knee
Nederlands: knie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verhoudingswoord
Volgende onderwerp: koolstofdioksied
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 08:25:22 MGT 2024