Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verhoudingswoord
verhoudingswoord [boodskap #133510] So, 13 September 2020 07:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verhoudingswoord
Afbreking: ver•hou•dings•woord
Samestelling: verhouding + -s- + woord
Uitspraak: /fərˈɦəʊ̯dəŋsvuə̯rt/


Selfstandige naamwoord: verhoudingswoord
Meervoud: verhoudingswoorde
Verkleinwoord: verhoudingswoordjie
Meervoud van verkleining: verhoudingswoordjies

Betekenis:
• 'n Bepaalde woordsoort wat die verhoudinge tussen twee naamwoordgroepe uitdruk.

Gebruik:
• Op, onder, langs, aan, by, deur, in, naas, om, voor, agter en tussen is voorbeelde van verhoudingswoorde.

Sinoniem:
• preposisie
• voorsetsel

Vertaling:
Engels: preposition
Nederlands: voorzetsel, prepositie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verbindingswoord
Volgende onderwerp: knieg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 08:36:13 MGT 2024