Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » piesangrepubliek
piesangrepubliek [boodskap #133508] So, 13 September 2020 07:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
piesangrepubliek
Afbreking: pie•sang•re•pu•bliek
Samestelling: piesang + republiek


Selfstandige naamwoord: piesangrepubliek
Meervoud: piesangrepublieke
Verkleinwoord: piesangrepubliekie
Meervoud van verkleining: piesangrepubliekies

Betekenis:
• 'n Land met 'n korrupte, diktatoriese regering, wat slegs daarop fokus om 'n klein uitverkore groep te verryk.

Gebruik:
• Is Suid-Afrika besig om in 'n soort piesangrepubliek te verander?

Hiponiem:
• republiek

Vertaling:
Engels: banana republic
Nederlands: bananenrepubliek

Nota:
• Leenvertaling vanaf die Engelse banana republic, wat verwys na die diktatorskappe gedurende die 20ste eeu wat in Suid-Amerika gevestig is om die belange van spesifieke maatskappye te beskerm.


Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontladingswoord
Volgende onderwerp: verbindingswoord
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 08:32:51 MGT 2024