Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » akupunksie
akupunksie [boodskap #133505] So, 13 September 2020 07:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Akupunksie word beoefen.
Akupunksie word beoefen.
akupunksie
Afbreking: a•ku•punk•sie
Uitspraak: /ɑkɨˈpœŋksi/


Selfstandige naamwoord: akupunksie
Meervoud:

Betekenis:
• Sjinese geneeswyse waarby goud- of silwernaalde in weefsels of organe gesteek word om te genees of pyn te verlig.

Gebruik:
• Ek het nou al alles probeer, maar selfs akupunksie het nie gewerk nie!

Sinoniem:
• akupunktuur
• naaldprikking
• naaldebehandeling
• naaldterapie

Vertaling:
Engels: acupuncture
Nederlands: acupunctuur

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aanbieding
Volgende onderwerp: aartsengel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 08:36:17 MGT 2024