aanbieding [boodskap #133504] |
So, 13 September 2020 07:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aanbieding
Afbreking: aan•bie•ding
Selfstandige naamwoord: aanbieding
Meervoud: aanbiedings, aanbiedinge
Verkleinwoord: aanbiedinkie
Meervoud van verkleining: aanbiedinkies
Betekenis:
• Die handeling van aanbied: wat beskikbaar gemaak of aan ander voorgedra word.
Gebruik:
• Die 25ste aanbieding van dié Oppikoppi-fees is gekanselleer.
Afgelei:
• aanbiedingsmetode
• aanbiedingstaal
• aanbiedingswyse
Verwant:
• aanbieder
Vertaling:
Engels: offer, proposition; presentation
Nederlands: aanbieding
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|